background-athlete

Ons verskil

In hierdie veranderende wêreld is tegnologiese vakke jou paspoort na sukses!

 

Sekere beroepsrigtings van die toekoms (“jobs of the future”) bestaan tans nog nie, maar die toekomstige arbeidsmarkvereistes is drasties besig om te verander – veral t.o.v tegnologie. Hierdie veranderinge bring egter ook geleenthede mee. Tegnologiese beroepe bly steeds in aanvraag. Die vermoë om vaardighede aan te bied waaroor ander aansoekers nie beskik nie, gaan die jong werkende se beste wapen bly.

 

HTS John Vorster bied al nege Tegnologiese vakrigtings aan en spesialiseer in uitnemende Tegnologiese Onderwys.

 

Ontsluit jou potensiaal.  Word deel van die wenspan!
970

Leerders

98%

Slaagsyfer

100%

Genuine JV

Aanlynwinkel

    Ons Borge

    w
    afAfrikaans

    Jou mandjie

    Insamelings by die skool gedoen

    Mandjie is leeg

    Subtotaal
    R0.00
    DOEN AANSOEK
    0