Tydens die jaarlikse TUT-Ingenieurskompetisie wat op 8 Augustus 2019 plaasgevind het by Tshwane University of Technology, het die JV’s besonder presteer en ook as algehele wenners uit die stryd getree
TUT-ingenieurskompetisie
Ons behaal ses eersteplekke en vier derde plekke uit die 11 afdelings.
TUT 1 Leonard Marren en Erik de Jong Eerste- Meganiese Ingenieurwese