Sport

Sport, oefening en ‘n gesonde lewenstyl is ‘n integrale deel van elke kind se ontwikkeling.

By HTS John Voster is dit ons doelwit om elke leeder te betrek by die wye verskeidenhied sportsoorte wat by die skool aangebied word asook buitemuurse sport.

Ons visie is om deur sport en liggaamlike opvoedkunde, individue te ontwikkel wat die belangrikheid van dissipline, die genot van sport, en die voordele van ‘n gesonde liggaam en gees  ervaar en verstaan. Verder is dit belangrik om spanne te ontwikkel wat die belangrikheid van saamwerk en verantwoordelikheid verstaan.

By HTS John Vorster is ons passievol, toegewyd en gemotiveerd om elke leerder by te staan om sy/haar  volle potensiaal te bereik.

Bergfiets

Jukskei

Atletiek

Krieket

Landloop

Sagtebal

Tafeltennis

Copyright © 2021 HTS John Vorster. Alle Regte Voorbehou.