JV-Tafeltennis

In JV-land bied tafeltennis geleentheid aan alle leerders om die geleentheid te kry om aan ‘n spansport binneshuis deel te neem, om so ook deel te wees van die JV-span.  Ons tafeltennisspelers kwyt hulle baie goed van hul taak en die kameraadskap onder ons leerders, is merkwaardig.

Kom wees deel van hierdie besondere sportsoort en dra ons skool se naam hoog!

Afrigter:

Mnr. Christo Venter

Oefentye: 

Kwartaal 1 sodra die atletiekseisoen verby is tot die einde van kwartaal 2

Maandae en Dinsdae: 14:00 – 15:30

Wedstryde word op Donderdae gespeel

Oefenplek:

Skoolsaal

Drag tydens toernooie:

JV-drag

Organiseerder

Mev Heidi Rall

Copyright © 2021 HTS John Vorster. Alle Regte Voorbehou.