HTS John Vorster is ʼn Afrikaans-medium tegnologiese hoërskool geleë in Rietfontein, Pretoria. Die skool bied ʼn wye verskeidenheid akademiese, sport- en kulturele aktiwiteite aan.
Ons spesialiseer in Meganiese, Elektriese en Siviele Tegnologie, asook IT en Ingenieursgrafika.
"Ons maak ʼn verskil!"
0
Leerders
0
Sportsoorte
0
% Slaagsyfer
Belangrike Dokumente
Toetsreeks Kwartaal 3 2026
Toetsreeksrooster vir die derde kwartaal 2026
Gr 12 Voorlopige Rekordeksamenrooster
Voorlopige rekordeksamenrooster — Augustus/September 2026
Ouerbrief 2 — Gedrag by sportaktiwiteite
Gedrag van ouers en ondersteuners by sportaktiwiteite (18 Mei 2026)
L6-Aansoekvorm
Aansoekvorm vir toelating
Leerdergedragskode 2026
Volledige gedragskode vir leerders
Dissipline in 'n Neutedop
Opsomming van die dissiplinestelsel