012 332 1760 info@htsjv.co.za
HTS JOHN VORSTER

Ondersteuning

By HTS John Vorster se Ondersteuningsdienste staan die leerder sentraal en glo ons daaraan om elke individu holisties te ondersteun. Ons gee om vir die hele mens — hul emosies, hul verlede, hul huidige uitdagings en hul toekomsdrome.

Ons fokus nie net op akademiese ontwikkeling nie, maar ook op gesonde verhoudinge en die welstand van die liggaam en gees.

Deur deernis, leiding en samewerking, skep ons ’n veilige ruimte waar elke leerder kan groei en ontwikkel om hul volle potensiaal te bereik.

ONS BORGE