012 332 1760 info@htsjv.co.za
HTS JOHN VORSTER

Skoolfonds

Skoolfonds inligting en kontakbesonderhede

HTS John Vorster Wapen

Die finansiële kantoor hanteer alle finansies van die skool — insluitend skoolfondsbetalings. Verskeie betalingsopsies word aangebied.

SKOOLFONDS 2026

Graad 8–11 (11 maande)

R3 340pm per kind
R3 267pm per 2de kind

Graad 12 (10 maande)

R3 676pm per kind
R36 760 per kind per jaar
Gesinskorting van R800 — twee kinders of meer
R800 afslag indien skoolgeld teen einde Februarie 2026 ten volle vereffen is

Bankbesonderhede

Begunstigde
HTS JOHN VORSTER
Bank
FNB
Tak
Gezina (Takkode: 251 545)
Rekeningnommer
6312 880 1479
Verwysingsnommer
U kind se toelatingsnommer

Die verwysingsnommer is uiters belangrik — ons gebruik dit om die geld na u rekening te allokeer.

Vrystellings

U is welkom om mevrou Eve Rebb te kontak (087 148 3719 — finansies@htsjv.co.za) vir ’n vrystellingsaansoek.

Neem asb. kennis dat dié aansoekvorm eers beskikbaar sal wees vanaf 1 Desember 2025.

Finansiële Kantoor

Mev Ilza van Rensburg

Mev Ilza van Rensburg

Finansies (Gr. 10 & 11)

012-332-1760 / 1 / 2  ·  012-332-3701 / 2

087 148 3713

ilzavr@htsjv.co.za

Me Eve Rebb

Me Eve Rebb

Finansies (Gr. 8, 9 & 12) · Lapabesprekings

012-332-1760 / 1 / 2  ·  012-332-3701 / 2

087 148 3719

finansies@htsjv.co.za

ONS BORGE