012 332 1760 info@htsjv.co.za
HTS JOHN VORSTER

Positiewe Punte — Erkenning

Lys van erkennings waarvoor positiewe punte toegeken word

HTS John Vorster Wapen

Hieronder is die lys van erkennings waarvoor positiewe punte toegeken word. Punte word gebruik om die top-100 leerders per graad vir Kobradag te kies.

Beskrywing Kategorie Punte
A9 Woon ekstra klasse / intervensieprogram by (vak word genoem) — die dag na klas ingestuur Akademies 1
A7 Akademie: Huiswerk en klaswerk (per siklus) getrou gedoen Akademies 1
A8 Akademie: Vakprestasie van 10% verbetering op kwartaalpunt Akademies 1
AG 1 Beheerliggaam­verkiesing / ouer­vergadering deur ouer/voog bygewoon Akademies 1
E5 Voorkoms volgens skoolreëls Akademies 1
E3 Brugbou: Toeskouer — Tuisbyeenkoms Algemeen 1
K1 Kultuur: Toeskouer — Tuis Sport / Kultuur 1
K2 Kultuur: Toeskouer — Weg Sport / Kultuur 1
K3 Kultuur: Deelnemer — Weg Sport / Kultuur 1
K4 Kultuur: Deelnemer — Tuis Sport / Kultuur 1
S5 Sport: Toeskouer — Tuis Sport / Kultuur 1
S4 Sport: Toeskouer — Weg Sport / Kultuur 1
E8 Groentjiekonsert: Deelnemer Sport / Kultuur 1
E9 Groentjiekonsert: Toeskouer Sport / Kultuur 1
R1 Redenaars: Toeskouer per geleentheid Sport / Kultuur 1
R2 Redenaars: Deelnemer per geleentheid Sport / Kultuur 1
R3 Redenaars: Eksterne deelname per geleentheid Sport / Kultuur 1
E11 Dienslewering in skool (moet iewers help, gespesifiseer) Dienslewering 1
E20 Gemeenskapprojek: 6 en meer items Dienslewering 1
A1 Akademiese kompetisie deelname (Spelling Bee, olimpiades, ekspo, TUT, vasvra) Akademies 2
A4 Akademiese kompetisie — derde plek behaal Akademies 2
A6 Akademie Top 50 per kwartaal Akademies 2
S2 Sport: Deelnemer — Weg Sport / Kultuur 2
K5 Kultuur — Spesiale bywoning Sport / Kultuur 2
S7 Sport: Cluster/Distrik deelname Sport / Kultuur 2
Sonkar: Deelnemer per wedren Sport / Kultuur 2
R4 Redenaars: Eksterne semi-finaal deelname Sport / Kultuur 2
E10 Dienslewering: iemand anders se eiendom opgetel en ingehandig Dienslewering 2

Laai die volledige lys af

ONS BORGE