Dissipline
Dissipline by HTS John Vorster

Leerdergedragskode
Die leerdergedragskode is ʼn belangrike dokument wat die verwagtinge en reëls van die skool uiteensit. Alle leerders en ouers word versoek om hierdie dokument deeglik deur te lees.
Viervlakstelsel
HTS John Vorster gebruik ʼn viervlakstelsel vir dissipline. Hierdie stelsel is ontwerp om leerders te help om verantwoordelikheid te neem vir hul gedrag en om ʼn positiewe leeromgewing te bevorder.