Graad 8 - Aansoeke vir 2027
Twee maklike skakels om deel te word van HTS John Vorster

Aandag alle Graad 8's (2027)
Volg hierdie twee maklike skakels om deel te word van HTS John Vorster se Graad 8-klas van 2027. Vir volledige inligting oor die aansoekproses, besoek 2027-Aansoeke – Inligting.
1
JV-aanlynregistrasies vir 2027
Voltooi die aanlynvorm by die skool. Doen so gou moontlik na die Opedag (vanaf 20 April 2026).
KLIK HIER →2
Graad 8-WhatsApp-groep 2027
Bly op die hoogte van alle prosesse en verwikkelinge. Stuur 'n WhatsApp aan 071 264 4420.
SLUIT AAN →Let wel: Die GDO-registrasies open eers Junie/Julie 2026. Hou ons sosiale media dop vir meer inligting.