012 332 1760 info@htsjv.co.za
HTS JOHN VORSTER

TUT-Kompetisie

Vakverwante Aktiwiteit

HTS John Vorster Wapen

TUT-Ingenieurskompetisie

Tydens die jaarlikse TUT-Ingenieurskompetisie by Tshwane University of Technology, het die JV’s besonder presteer en ook as algehele wenner uitgestap.

Ons behaal ses eersteplekke en vier derdeplekke uit die 11 afdelings.

Uitslae

Span Lede Plek & Afdeling
TUT 1Leonard Marren, Erik de Jong1ste – Meganiese Ingenieurswese
TUT 2Teagan Turner, Francois Massyn, Zander Venter, Wian Potgieter3de – Metallurgiese Ingenieurswese
TUT 3Rikus Rörich, Marietha Wolmerans, Ruan Venyer3de – Polimeer Tegnologie
TUT 4Marcell Hewitt, Daniel Truter, Cobus van Wyk1ste – Industriële Ontwerp
TUT 5Anro Swartz1ste – Industriële Ontwerp
TUT 6Adriaan Theron, Coenraad Slabber3de – Elektriese Ingenieurswese
TUT 7Jaco Groenewald, Ivan Kruger, Inge Vosloo3de – Siviele Ingenieurswese
TUT 8Zander Bezuidenhout, Zandré van der Merwe, Ettiene Wiese1ste – Chemiese Ingenieurswese
TUT 9Danté Kruger, Johan Lindeque, Juandre van der Merwe1ste – Bouwetenskappe
TUT 10Angelique Johnson, Duan Filmalter1ste – Argitektuur

← Terug na Aktiwiteite

ONS BORGE