012 332 1760 info@htsjv.co.za
HTS JOHN VORSTER

JVC

JV’s vir Christus

Uitgelewer aan Jesus

JVC — JV’s vir Christus — is HTS John Vorster se Christengroepering waar leerders saam bymekaarkom om te groei, te bid en mekaar op te bou in die geloof.

Visie

Uitgelewer aan Jesus om dit uit te dra en te leef soos wat Hy ons lei in die Woord.

“Durf om anders te wees, te leef en te wandel in ons volle potensiaal wat God in ons geplaas het.”

Missie

  • Die ontsluiting van die volle potensiaal van wat God in elkeen van ons geplaas het.
  • ‘n Passievolle leefwyse.
  • Die kweek van positiewe uitleef van ons gawes deur ander te dien — in die skool, asook in ons gemeenskap.
Mevrou Jacolene van der Merwe Organiseerder
Mevrou Jacolene van der Merwe
Vergader

Elke Maandag en Dinsdag

Waar

Kamer 11

ONS BORGE