012 332 1760 info@htsjv.co.za
HTS JOHN VORSTER

Opedag

Kom ontmoet jou toekoms!

HTS John Vorster Wapen

OPEDAG 2026

18 April 2026

08:00 – 13:00

Kom neem ’n “selfie” saam met ons nuwe mascot en staan ’n kans om 50% afslag te kry op jou skoolklere vir 2027!

Fotohoekie

Neem ’n foto saam met ons nuwe mascot en staan ’n kans om skoolklere-afslag te wen.

Mini­sonkar­kompetisie

Kyk hoe ons leerders hul eie mini-sonkarre bou en laat deelneem.

Loopbaan­uitstalling

Ontdek die loopbane wat 'n tegniese opleiding vir jou oopmaak.

HTS John Vorster

Ontmoet ons personeel, ontdek ons klaskamers en kyk hoekom JV’s die toekoms verander.

Laai Opedag-plakkaat af (PDF)

ONS BORGE